Demi Lee Moore
@demileemooresa
Subscribers
Views
Videos
API Count
To 10
Live Subscriber Growth Chart
Loading Advanced Analytics...
About Demi Lee Moore
Demi Lee is op 23 November, tydens die eerste Afrikaans is Groot-konsert, aangewys as die wenner van dié gewilde televisieprogram op Via (Kanaal 147). In die program is kykers voorgestel aan hoopvolle deelnemers wat graag ’n Coleske Artists-kontrak wou inpalm. Demi Lee se album, Mis Eet Slaap Herhaal, bevat haar nuwe enkelsnit met dieselfde titel, nog drie oorspronklike treffers, van die liedjies wat sy op Die Kontrak-program gesing het, asook die gewilde vertolking van die Amerikaans countrysangeres, Cam, se treffer Diane.
Nadat Demi Lee saam met haar mentor op die program, Monique Steyn, dié lied opgevoer het, het hulle ook Cam se aandag getrek wat hulle op sosiale media komplimenteer het met die weergawe. Tydens die laaste Afrikaans is Groot-vertoning is Demi Lee verras met ’n goue toekenning vir haar album ontvang vir verkope van meer as 15 000 eenhede.
Embed on Your Website
Do you want to put Demi Lee Moore's realtime subscriber count on your website? Use the embed code below or add the direct URL as a browser source in OBS.
Latest Video
Demi Lee Moore - Outydse Liefde (Amptelike Musiekvideo)
by Demi Lee Moore
Click to load YouTube player
Demi Lee Moore - Outydse Liefde (Amptelike Musiekvideo)
Uploaded
388,842
Views
2,484
Likes
64
Comments
About RealtimeSubCount.com
RealtimeSubCount.com tracks live YouTube subscriber activity with a faster page shell, local caching, and analytics modules that do not block the main counter from loading. This page is designed to keep the count visible first while the deeper charts and supporting widgets stream in behind it.