REAL MUSIC - VONK MUSIEK
@realmusicvonkmusiek
Subscribers
Views
Videos
API Count
To 10
Live Subscriber Growth Chart
Loading Advanced Analytics...
About REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Welkom by Real Music Distribution se YouTube-kanaal!
Real Music Distribution , saam met Vonk Musiek, Coolerbox Brothers en DSP Cartel, is trots Suid-Afrikaanse maatskappye wat hande vat om plaaslike musiek van bekende én opkomende kunstenaars te skep, bevorder en te versprei.
Sedert ons ontstaan — RMD (gestig in 2006), Vonk Musiek (gestig in 2002) en VPH Films (gestig in 2010) — het ons 'n integrale deel van die Afrikaanse musiekbedryf geword.
Ons werk saam met honderde kunstenaars, waaronder Juan Boucher, Jan Blohm, Dozi, Ray Dylan, Jan Rhaap, Zaan Sonnekus, Tino, WG Nel, Willem van der Ryst, The Stinging Rogers, Deon Groot, Joe F, Nicholis Louw, Valiant Swart en Ryno Velvet — om net 'n paar te noem.
Hier op ons kanaal kan jy uitsien na musiekvideo’s, agter-die-skerms-inhoud, nuwe vrystellings en nog baie meer – alles in diens van regte, egte musiek.
Teken gerus in en wees deel van die klankbaan van Suid-Afrika!
RMD (est. 2006), Vonk Musiek (est. 2002)
Embed on Your Website
Do you want to put REAL MUSIC - VONK MUSIEK's realtime subscriber count on your website? Use the embed code below or add the direct URL as a browser source in OBS.
Latest Video
Ruderick Heuer - Werklike Stilte (Amptelike Musiekvideo)
by REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Click to load YouTube player
Ruderick Heuer - Werklike Stilte (Amptelike Musiekvideo)
Uploaded
431
Views
15
Likes
2
Comments
About RealtimeSubCount.com
RealtimeSubCount.com tracks live YouTube subscriber activity with a faster page shell, local caching, and analytics modules that do not block the main counter from loading. This page is designed to keep the count visible first while the deeper charts and supporting widgets stream in behind it.